Hans Sluga

Hans D. Sluga (Gebore 24 April 1937) is 'n Duitse akademikus, wie as dosent in filosofie aan die Universiteit Kollege Londen gedien het en nou 'n professor van filosofie aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley is, waar hy klasgee sedert 1970. Hy doseer en skryf oor onderwerpe in die analitiese filosofie sowel as politieke filosofie en word veral beȉnvloed deur die denke van Gottlob Frege, Ludwig Wittgenstein, Martin Heidegger, Friedrich Nietzsche en Michel Foucault.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search